Home
FAQ

Jan Venter

Ek, Mr. Jan Venter is baie gelukkig met die produk. My seun Riaan Venter gebruik dit van Januarie 2012 af. Sy onderwysers is baie gelukkig met sy vordering. Hy het 44 woorde per minuut gelees en nou lees hy 58 woorde per minuut. Ouers moet aangespoor word om die produk aan te skaf. Selfs ek en my vrou gebruik dit en dit verrig wonders. Dankie

Readers are Leaders