Namibia Contact: Call +264 81 354 9221 Email: Namibia@readersareleaders.co.za

Roberts Primêre Skool Gert Maritz

Goeie dag, Ek wil net graag vertel dat ek lesers is Leiers so 3 jaar gelede gekoop het toe my dogter in Graad 1 was. Vandag is sy in graad 4 cum Lade van haar graad. Boetie is nou in graad R en tweede in sy klas. Dit is ‘n lekker manier van leer sonder dat hulle agterkom hulle leer. Baie Dankie vir die goeie produk. Groete,”
Roberts

Leave a Reply

Your email address will not be published.