Namibia Contact: Call +264 81 354 9221 Email: Namibia@readersareleaders.co.za

Bothma Laer Meisieskool La Rochelle Girls’ Primary School

“HEIL DIE LESER. Laer Meisieskool La Rochelle is al sedert 2004 baie tevrede gebruikers van LESERS IS LEIERS. Die program word gebruik vir leerders vanaf Gr 2 – Gr 7 in beide Afrikaans en Engels, asook vir inklusiewe leerders met taalspesifieke probleme. Dit is veral met laasgenoemde groep wat groot sukses behaal word. Die leerders geniet die program baie omdat die program veelkleurig en die instruksies kort en eenvoudig is. Die aantal repetisies per oefening is ook net genoeg dat lesers nie belangstelling verloor nie. Die program werk uitstekend op ‘n netwerk, en die admin rondom die lesers is baie eenvoudig. Ons beveel LESERS IS LEIERS met die grootste vrymoedigheid aan

Leave a Reply

Your email address will not be published.