Namibia Contact: Call +264 81 354 9221 Email: Namibia@readersareleaders.co.za

Bekker – Laerskool Durbanville

Duisende dankies vir die wonderlike diens vanaf julle ouens. Die konsultant het vir my die nuwe CD geinstalleer en gewys hoe ek my programme kan druk. Ek het uitstekende en flinke diens gekry. Wees verseker van my volgehoue verwysings en positiewe komentaar as mense my bel en vra watter programme ek gebruik om die kinders se lees te verbeter. Niks kom nog by julle programme nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.